top of page

Grondpadgedagtes
Waardes


Hoekom ons weer Suid-Afrikaans moet koop – en hoekom dit saak maak wie jou produk maak
Ons almal het dit al gesien - “Made in South Africa.” Soms voel dit soos ‘n trots-oomblik. Ander kere... klink dit soos ‘n verskoning vir hoekom iets duurder is. Maar hier’s die ding: daardie klein sinnetjie is nie net 'n plakker nie, dis ‘n hele storie. Dis werk vir iemand se ma. Dis skoolgeld vir ‘n kind. Dis hoop op ‘n plek waar hoop maar skaars is.

Willie-Waldo Kühn
Jul 213 min read
Wie van ons staan ons Pa’s/Ma’s en Oupas/Oumas se skoene vol?
Daar was ’n tyd toe kinders geweet het: Pa se hande bou, Ma se woorde dra, en Ouma en Oupa se lewe is ’n padkaart. Maar staan ons vandag nog in hul skoene? Of is hul waardes stil-stil verdwyn toe ons skoene gemakliker, maar ons karakters sagter geword het? Hierdie artikel delf diep in daardie vraag - met eerlikheid, pyn, trots en hoop.

Willie-Waldo Kühn
Jul 154 min read
bottom of page