top of page

Grondpadgedagtes
Christelik
Ouers wat hulle kinders kerk toe vat maar hulle leef self nie hulle Christenskap nie
“Moenie net sê nie - wys dit.” Kinders is nie dom nie. Jy kan hulle dalk vir ’n ruk om die bos lei, maar sommer ander dag môre begin...

Willie-Waldo Kühn
Jul 154 min read
Aan Wie Baie Gegee Word – Sal Baie Verwag Word
Die wêreld het nie ’n tekort aan slim jongmense nie - dit het ’n tekort aan verantwoordelike jongmense. Jy weet, dié wat nie net kan praat nie, maar ook luister. Wat nie net wil ontvang nie, maar ook wil gee. Hierdie artikel kyk na die woorde: “Aan wie baie gegee is, van hom sal baie gevra word” - en hoe dit ons kinders se karakter, invloed en Christelike roeping kan vorm. Want wysheid is nie net wat jy weet nie. Dis hoe jy dit gebruik.

Willie-Waldo Kühn
Jul 153 min read
bottom of page